Шукаєте відповіді та рішення тестів для Economics / Ekonomie - 114? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Economics / Ekonomie - 114 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
The graph below indicates three technologies that could be used to produce the same amount of output. / Die onderstaande grafiek toon drie tipes tegnologie wat gebruik kan word om dieselfde hoeveelheid uitset te produseer.
Which of the following statements is INCORRECT? / Watter van die volgende stellings is NIE KORREK NIE?
Select the option that provides the most accurate description of a relative price: / Kies die opsie wat die mees korrekte beskrywing van ‘n relatiewe prys gee:
Consider the figure below which represents different technologies (combinations of workers and sewing machines) needed to produce 5 000 shirts for Sheppies shirts. / Beskou die onderstaande figuur wat verskillende tegnologieë voorstel (kombinasies van werkers en naaimasjiene) wat nodig is om 5 000 hemde vir Sheppies-hemde te produseer.
Which one of the following statements is CORRECT? / Watter een van die volgende stellings is KORREK?
In the Malthusian model, equilibrium is obtained because / In die Malthusian model word ewewig bereik, want
In the Malthusian model, technological advances can / In die Malthusiaanse model kan tegnologiese vooruitgang
Which ONE of the following statements regarding Malthusian theory is INCORRECT?/ Watter EEN van die volgende stellings rakende Malthus se teorie is VERKEERD?
Consider the following prices of quinoa and millet in different countries: / Oorweeg die volgende pryse van quinoa en mout in verkillende lande:
Country / Land | Price of kg of quinoa / Prys per kg quinoa | Price of kg of millet / Prys per kg mout |
Chile / Chili | CH$60 | CH$40 |
Argentina / Argentinië | ARG$500 | ARG$700 |
Peru | S15 | S5 |
Guatemala | Q65 | Q70 |
Based on this information, Argentina has the cheapest quinoa, relative to millet. / Gebaseer op hierdie inligting het Argentinië die goedkoopste quinoa relatief tot mout.
In the Malthusian model, a population decrease results in lower average real wages due to the diminishing average product of labour. / In die Malthusiaanse model kan ’n populasieverlaging lei tot laer gemiddelde reële lone as gevolg van die dalende gemiddelde produk van arbeid.
The Malthusian model can explain why average real wages in Britain increased rapidly from about 1800 onwards. / Die Malthusiaanse model kan verduidelik waarom gemiddelde reële lone in Brittanje vanaf ongeveer 1800 vinnig toegeneem het.
If the production function is an upward sloping straight line, there will not be diminishing average product of labour. / Indien die produksiefunksie ‘n opwaarts-hellende reguit lyn is, dan is daar geen afnemende gemiddelde produk van arbeid nie.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!