logo

Crowdly

Economics / Ekonomie - 114

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Economics / Ekonomie - 114? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Economics / Ekonomie - 114 в emslearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Which of the following emerged alongside modern capitalism to contribute to sustained growth in living standards? / Watter van die volgende het saam met moderne kapitalisme na vore gekom om by te dra tot volgehoue ​​groei in lewenstandaarde?

Переглянути це питання

The table below provides information about the production possibilities for the United States and the United Kingdom. / Die onderstaande tabel bevat inligting oor die produksiemoontlikhede vir die VSA en die Verenigde Koninkryk. 

 

Output per worker per day / Uitset per werker per dag

Country / Land

Tons of steel / Tonne staal

Televisions / Televisies

USA / VSA

10

45

United Kingdom / Verenigde Koninkryk

5

20

 

The USA has a comparative advantage in the production of / Die VSA het ‘n komparatiewe voordeel in die produksie van

Переглянути це питання

Which of the following facts regarding capitalist systems are CORRECT? / Watter van die volgende feite rakende kapitalistiese stelsels is KORREK? 

I   Capitalism cannot function outside of a democratic regime. / Kapitalisme kan nie buite ‘n demokratiese bedeling funksioneer nie.

II   Capitalism as a system of economic organisation predates modern democracy. / Kapitalisme as ‘n ekonomiese organiseringstelsel gaan moderne demokrasie voor.

III   Capitalism can thrive when private property rights are not completely secure. / Kapitalisme kan floreer wanneer privaatbesit nie volledig beskerm is nie.

Переглянути це питання

The table below provides information about the production possibilities for Luxembourg and South Korea. / Die onderstaande tabel bevat inligting oor die produksiemoontlikhede vir Luxemburg en Suid-Korea. 

 

Output per worker per day / Uitset per werker per dag

Country / Land

Tons of steel / Tonne staal

Televisions / Televisies

Luxembourg / Luxemburg

10

45

South / Suid Korea

5

20

 

Luxembourg has the absolute advantage in the production of / Luxemburg het die absolute voordeel in die produksie van

Переглянути це питання

Using the information provided in the table below, Nigeria's real GDP grew at a rate of ________ (rounded to two decimal places) between 2017 and 2018. / Deur die onderstaande inligting in die tabel te gebruik, het Nigerië se reële BBP teen 'n koers van ________ (afgerond tot twee desimale plekke) tussen 2017 en 2018 gegroei.

Переглянути це питання

Given the table below, Jason has the comparative advantage in producing pies. / Gegewe onderstaande tabel het Jason die vergelykende (komparatiewe) voordeel in die vervaardiging van pasteie. 

 

Kimchi

Jason

Cookies / Koekies

400 per hour/ uur

200 per hour/ uur

Pies / Pasteie

40 per hour/ uur

100 per hour/ uur

Переглянути це питання

The advent of the hockey stick growth phenomenon occurred during the 1800s for all modern developed economies. / Die begin van die hokkiestok groeifenomeen het gedurende die 1800s in alle moderne ontwikkelde ekonomieë plaasgevind.

Переглянути це питання

The growth of firms and the expansion of markets allowed for rapid division of labour, namely specialisation. / Firmas se groei en die uitbreiding van markte het vinnige arbeidsverdeling, genaamd spesialisasie, toegelaat.

Переглянути це питання

The industrial revolution can be described as the wave of technological advances and organizational changes that, starting in Britain in the eighteenth century, transformed an agrarian and craft-based economy into a commercial and industrial economy. / Die industriële rewolusie kan beskryf word as die golf van tegnologiese vooruitgang en organisatoriese veranderinge wat, met die aanvang in Brittanje in die agtiende eeu, 'n landbou- en kunsvlytekonomie in 'n kommersiële en industriële ekonomie omskep het.

Переглянути це питання

Within an hour, Luciano can chop 20 bags of firewood or pick 50kg of apples, whilst Courtney can chop 15 bags of firewood or pick 30kg of apples. Luciano has an absolute advantage in both activities. / Binne 'n uur kan Luciano 20 sakke vuurmaakhout kap of 50kg appels pluk, terwyl Courtney 15 sakke vuurmaakhout kan kap of 30kg appels kan pluk. Luciano het 'n absolute voordeel in beide aktiwiteite.

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!