Шукаєте відповіді та рішення тестів для Economics / Ekonomie - 114? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Economics / Ekonomie - 114 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
During the end-of-year holidays, you find work as a fieldworker for a company that collects consumer opinions outside a shopping mall. The company pays you R100 per hour. The hours are flexible. The figure below (not drawn to scale) illustrates that given this wage of R100 and your preferences, you optimise your consumption choice at A and you choose to work 6 hours a day. Your employer, happy with the work you are doing, decides to increase your hourly wage. As a result, you choose to work one hour more per day at point B. / Gedurende die jaareindvakansie vind jy werk as veldwerker vir 'n onderneming wat verbruikersmenings buite 'n winkelsentrum versamel. Die onderneming betaal jou R100 per uur. Die ure is buigsaam. Die onderstaande figuur (nie volgens skaal geteken nie) illustreer dat, gegewe hierdie loon van R100 en jou voorkeure, jy jou verbruikskeuse by A optimaliseer en jy kies om 6 uur per dag te werk. Jou werkgewer, gelukkig met die werk wat jy doen, besluit om jou uurloon te verhoog. As gevolg hiervan, kies jy om 'n uur meer per dag by punt B te werk.
What can we say about your income effect and substitution effect on the amount of free time chosen? / Wat kan ons sê oor jou inkomste-effek en substitusie-effek op die hoeveelheid vrye tyd geneem?
The graph below indicates two feasible frontiers for Joshua, a pumpkin farmer. His initial optimal point is A. There is a technological advancement, such that FF2 reflects his new feasible frontier. / Die onderstaande grafiek dui twee haalbare grense van Joshua, ‘n pampoenboer, aan. Sy oorspronklike optimale punt is A. Daar is ‘n tegnologiese vooruitgang sodanig dat FF2 sy nuwe haalbare grens weerspieël.
Which one of the following statements are INCORRECT? / Watter een van die volgende stellings is NIE KORREK NIE?
Consider the following production function for producing furniture where h represents the number of hours spent producing the furniture by factory workers: / Oorweeg die volgende produksiefunksie vir die produksie van meubels, waar h die aantal ure verteenwoordig wat dit fabriekswerkers neem om die meubels te vervaardig:
f(h) = 10h2 + 2h + 4
The average product for this factory is given by / Die gemiddelde produk vir die fabriek word gegee deur
The table below represents Palesa's feasible frontier for the production of wine and pine nuts. / Die onderstaande tabel toon Palesa se haalbare grens vir die produksie van wyn en dennepitte.
| A | B | C | D | E |
Pine nuts (kg) / Dennepitte (kg) | 500 | 470 | 380 | 300 | 200 |
Bottles of wine / Bottels wyn | 20 | 24 | 28 | 30 | 32 |
The opportunity cost of producing the 30th bottle of wine is _________ kilograms of pine nuts. / Die geleentheidskoste van die produksie van die 30ste bottel wyn is _________ kilogram dennepitte.
Alana chooses how many hours to spend studying for a test. If the final grade she can achieve per number of hours used for study is given by a concave production function, this implies that the _______ of each hour she uses to study _______ as the number of hours of study increase. / Alana kies hoeveel ure sy vir ‘n toets gaan studeer. Indien haar finale punt behaal per aantal ure wat sy studeer aangetoon word deur ‘n konkawe produksiefunksie, beteken dit dat die _______ van elke uur wat sy gebruik om te studeer _______ as die aantal ure wat sy studeer verhoog.
A feasible frontier is always a concave curve. / ‘n Haalbare grens is altyd ‘n konkawe kurwe.
The budget constraint is a feasible frontier with a constant marginal rate of transformation. / Die begrotingsbeperking is ‘n haalbare grens met ‘n konstante marginale koers van transformasie.
The income effect always operates in the opposite direction to the substitution effect. / Die inkomste effek werk altyd in die teenoorgestelde rigting as die substitusie effek.
For a linear budget line indicating the trade-off between consumption and free time where the level of consumption is determined by wages, an increase in the wage rate would cause a parallel upward shift of the budget line. / Vir 'n lineêre begrotingslyn wat die afruiling tussen verbruik en vrye tyd aandui waar die vlak van verbruik deur lone bepaal word, sal 'n verhoging in die loonkoers 'n parallelle opwaartse verskuiwing van die begrotingslyn veroorsaak.
Aditi learns a new study technique that allows her to achieve a higher mark for each number of hours she puts into studying. This is shown by the outward shift of her feasible frontier in the figure below. / Aditi leer 'n nuwe studietegniek wat haar in staat stel om 'n hoër punt te behaal vir elke aantal ure wat sy studeer. Dit word getoon deur die uitwaartse verskuiwing van haar moontlikheidskurwe in die onderstaande figuur.
Based on this information, we know that Aditi will derive more utility from option C than she would option B. / Op grond van hierdie inligting weet ons dat Aditi meer nut uit opsie C sal kry as wat sy van B kry.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!