logo

Crowdly

Economics / Ekonomie - 114

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Economics / Ekonomie - 114? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Economics / Ekonomie - 114 в emslearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Allocations A, B, C and D represent the payoffs that Themba and Penny will receive in a strategic interaction. / Allokasies A, B, C en D verteenwoordig die uitbetalings wat Themba en Penny in 'n strategiese interaksie sal ontvang.

Based on the information above, which of the following statements is INCORRECT? / Op grond van die inligting hierbo, watter van die volgende stellings is VERKEERD?

Переглянути це питання

There is one landowner and one farmworker. A decision must be made to determine how many hours per week the farm worker will spend farming and how the food that he produces will be divided between himself and the landowner. A graph can be drawn reflecting feasible allocations and the farmworker’s preferences over food (on the vertical axis) and free time (on the horizontal axis). Which of the following statements is CORRECT? / Daar is een grondeienaar en een plaaswerker. 'n Besluit moet geneem word om te bepaal hoeveel uur per week die plaaswerker aan die boerdery gaan bestee en hoe die voedsel wat hy produseer tussen hom en die grondeienaar verdeel gaan word. 'n Grafiek kan geteken word wat die uitvoerbare (moontlike) allokasies en die plaaswerker se voorkeure van voedsel (op die vertikale as) en vrye tyd (op die horisontale as) weerspieël. Watter van die volgende stellings is KORREK?

Переглянути це питання

Lord Vladimir, a ruthless owner of a large forest, uses force to make Giselda, a forest fairy, harvest truffles in the forest. Lord Vladimir can choose the number of hours per week that Giselda must harvest truffles, and he can choose how many truffles to take from her. The graph below indicates the feasible frontier F and Giselda’s biological survival constraint B. / Heer Vladimir, 'n genadelose eienaar van 'n groot woud, gebruik geweld om Giselda, 'n bosfeetjie, in die bos truffels te laat oes. Heer Vladimir kan kies vir hoeveel ure per week Giselda truffels moet oes, en hy kan kies hoeveel truffels hy by haar kan afneem. Die onderstaande grafiek dui die uitvoerbare grens F en Giselda se biologiese oorlewingsbeperking B aan.

What is the maximum number of truffles that Vladimir can get from this arrangement? / Wat is die maksimum aantal truffels wat Vladimir uit hierdie reëling kan kry?

Переглянути це питання

Which strategy is a dominant strategy in the game below? / Watter strategie is 'n dominante strategie in die spel hieronder?

 

 

Переглянути це питання

A strategy that is best regardless of what other players do is called a / Die strategie wat die beste is ongeag wat die ander speler doen, is 'n

Переглянути це питання

Luke Skywalker is a moisture (vapour) farmer on the desert planet Tatooine. Crime boss, Jabba the Hutt, can force Luke to give him some of the excess humidity that he has harvested from the atmosphere. Jabba the Hutt will maximise his economic rent by taking Luke’s entire vapour harvest. / Luke Skywalker is 'n vog (“damp”) boer op die woestynplaneet Tatooine. Misdaadbaas, Jabba die Slak, kan Luke dwing om van die oortollige humiditeit wat hy uit die atmosfeer geoes het, vir hom te gee. Jabba die Slak sal sy ekonomiese wins maksimeer deur die hele vog-oes van Luke te neem.

Переглянути це питання

Consider an ultimatum game where only those with university degrees can be the Proposer. As the Proposer is free to propose any amount and the Responder’s choice of response is voluntary, the game is procedurally fair. / Oorweeg 'n ultimatum-spel waar slegs diegene met universiteitsgrade die Voorsteller kan wees. Aangesien die Voorsteller vry is om enige bedrag voor te lê en die Respondent se keuse van reaksie vrywillig is, is die spel prosedureel regverdig.

Переглянути це питання

In the game below, (L, U) is a Nash equilibrium. / In die spel hieronder is (L, U) 'n Nash-ekwilibrium.

 

Переглянути це питання

Altruism, reciprocity and aversion to inequality are all examples of social preferences. / Altuïsme, wederkerige samewerking en 'n weersin vir ongelykheid is almal voorbeelde van sosiale voorkeure.

Переглянути це питання

A social dilemma can only be resolved by government policy, for example by imposing quotas or setting lockdown laws in the state of emergency. / 'n Sosiale dilemma kan slegs deur owerheidsbeleid opgelos word, byvoorbeeld deur kwotas in te stel of grendeltyd-wette in te stel ten tye van 'n noodtoestand.

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!