Шукаєте відповіді та рішення тестів для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
The most probable explanation for this is that: / Die mees waarskynlike verklaring hiervoor is dat:
Composites are said to have high specific moduli because / Daar word gesê dat saamgestlede materiale hoë spesifieke moduli het omdat
Composites lie in between the other main groups in terms of strength and modulus because (choose the most suitable statement) / Saamgestelde materiale lê tussen die ander hoofgroepe in terme van sterkte en modulus, omdat (kies die mees geskikte stelling)
Why is the relative cost for Ti-6Al-4V titanium alloy in general so much more than for aluminium alloy 7075? Select all the statements that apply. Hint: You might want to refer to Ch 11.3 (10th edition) of the textbook.
Waarom is die relatiewe koste vir Ti-6Al-4V titaniumallooi in die algemeen soveel meer as vir aluminiumallooi 7075? Kies al die stellings wat van toepassing is. Wenk: U sal dalk na Hfst 11.3 (10de uitgawe) van die handboek wil verwys.
Using the following additional material properties (together with the previous results), match the materials listed below with the most suitable statement with respect to suitability/unsuitability to this application. Hint: You might need to refer to the self-study chapters for the projects.
Gebruik die volgende addisionele materiaaleienskappe (tesame met die vorige resultate) en pas die onderstaande materiale by die mees geskikte stelling met betrekking tot die geskiktheid/ongeskiktheid vir hierdie toepassing. Wenk: U sal dalk na die selfstudie hoofstukke vir die projekte moet verwys.
Material / Materiaal |
% Elongation / Verlenging |
Elastic Modulus / Elastisiteitsmodulus (GPa) |
Aluminum alloy 7075 (heat treated) / Aluminiumallooi 7075 (hittebehandeld) |
11 |
71 |
Carbon-fiber epoxy composite (Vf = 0.6) / Koolstofvesel-epoksie saamgestelde materiaal(Vf = 0.6) |
0.35 |
220 |
Steel alloy 4340 (annealed) / Staalallooi 4340 (uitgegloei) |
12 |
207 |
Poly(methyl methacrylate) – PMMA (processed filament form / verwerkte filamentvorm) |
3.5 |
3 |
Polyetheretherketone – PEEK (process filament form/verwerk filamentvorm) |
120 |
1.1 |
Silicon-nitride (hot-pressed) / Silikon-nitriet (warmgepers) |
<0.5 |
304 |
Alloy Ti-6Al-4V (solution heat-treated and aged) / Ti-6Al-4V allooi (oplossing hittebehandel en verouder) |
10 |
114 |
Which of the selection regions within the selection charts should be used to identify suitable candidate materials?
Watter van die keuringsgebiede in die keuringsgrafieke moet gebruik word om geskikte kandidaatmateriaal te identifiseer?
Refer to part number (19) in the Case Study 1 PDF. An example cutaway image of the part is shown below along with a photo of a similar part to that as the one found in the drill.
Verwys na onderdeelnommer (19) in die Gevalstudie 1 PDF. 'n Voorbeeld uitsnybeeld van die onderdeel word hieronder getoon saam met 'n foto van 'n soortgelyke onderdeel as wat in die boor gevind word.
Why are the outer races (outer rings) of this part made from hardened steel?
Hoekom word die buitenste laerringe van hierdie onderdeel van verharde staal gemaak?
Study the photo of the gear assembly carefully. Refer to the Case Study 1 PDF for the associated part numbers.
Kyk noukeurig na die foto van die ratsamestelling. Kyk na die Gevalstude 1 PDF vir die relevante onderdeelnommers.

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!