Шукаєте відповіді та рішення тестів для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
What is the yield strength using the 0.2% offset method of the material?
Remember to select the appropriate unit next to your numerical answer.
Wat is die swigsterkte van die materiaal, wat deur die 0.2% afwykings metode bereken is?
Onthou om die geskikte eenheid van die antwoord langsaan die numeriese waarde te kies.
Use the measurement data to estimate the final length of the gauge section of the sample after fracture. Round your answer off to three significant figures. Hint: Remember to include elastic recovery.
Remember to select the appropriate unit next to your numerical answer.
Gebruik die metingsdata om die finale lengte van die maatlengte gedeelte van die toetsstuk na breuk te skat. Rond u antwoord af tot drie betykvolle syfers. Wenk: Onthou om elastiese herstel in te sluit.
Onthou om die geskikte eenheid van die antwoord langsaan die numeriese waarde te kies.
Using the stress-strain diagram you have created, determine the elastic modulus of the material tested.
Remember to select the appropriate unit next to your numerical answer. Hint: In this particular case, the elastic modulus value is higher than the ~200 GPa typically measured for steels. This can occur due to differences in the grade of the steel and testing temperatures. For interest, look at this article. Generally, however, most steels have a modulus of elasticity of around 200 GPa.
Gebruik die spanning-vervorming diagram wat jy geskep het om die elastisiteitsmodulus te bereken van die getoetsde materiaal.
Onthou om die eenhede van die antwoord langsaan die numeriese waarde te kies. Wenk: In hierdie spesifieke geval is die elastisiteitsmodulus waarde hoër as die ~200 GPa wat tipies gemeet word vir staal. Dit kan voorkom as gevolg van verskille in die graad van die staal en toetstemperature. Vir belangstelling, kyk na hierdie artikel. Oor die algemeen het die meeste staal egter 'n elastisiteitsmodulus van ongeveer 200 GPa.
Determine the elongation (measured by the extensometer) at maximum force?
Remember to select the appropriate unit next to your numerical answer. Round your answer off to two significant figures.
Bepaal die verlenging (wat deur die verlengingsmeter gemeet word) by die punt waar die maksimum krag toegepas word.
Onthou om die geskikte eenheis van die antwoord langsaan die numeriese waarde te kies. Rond u antwoord af tot twee betykvolle syfers.
Input the original distance between the extensometer arms, over which the elongation is measured, from the quiz instructions.
Remember to select the appropriate unit next to your numerical answer.
Gee die oorspronklike afstand tussen die verlengingsmeterarms, waaroor die verlenging gemeet word, vanuit die vasvraeinstruksies.
Onthou om die geskikte eenheid van die antwoord langsaan die numeriese waarde te kies.
Input the original diameter of the gauge length of the sample from the quiz instructions.
Remember to select the required units next to your numerical answer
Gee die oorspronklike diameter van die meetlengte van die toetsstuk vanuit die vasvraeinstruksies.
Onthou om die eenhede van die antwoord langsaan die numeriese waarde te kies.
Part of the elastic region (A, B and/or C) of a stress-strain curve from a tensile test of a metal alloy is shown below. Which part of the curve (data) is best to use to calculate the elastic modulus and why? Multiple answers could apply.
'n Deel van die elastiese gebied (A, B en/of C) van 'n spanning-vervorming-kurwe van 'n trektoets van 'n metaal allooi word hieronder getoon. Watter deel van die kurwe (data) is die beste om te gebruik om die elastiese modulus te bereken en hoekom? Veelvuldige antwoorde kan van toepassing wees.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!