logo

Crowdly

Materials Science A / Materiaalkunde A - 214

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Materials Science A / Materiaalkunde A - 214 в stemlearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Choose the right term from the drop-down list. / Kies die regte term uit die aftreklys.

 

Переглянути це питання

Describe the spheroidite microstructure shown using appropriate materials engineering terms. / Beskryf die sferoïdiet mikrostruktuur wat getoon word deur gebruik te maak van toepaslike materiaal ingenieurswese woorde/terme.

 

spheroidite+

Spheroidite is a steel microstructure that forms when pearlite is heated to below the ___(a)___ temperature for a long time. During the heat treatment, the ___(b)___  structure consisting of layers of ___(c)___  breaks up and forms small spherical globules of ___(d)___ within the ___(e)___ matrix. The small cementite spheres are relatively small with sizes on average of approximately less than __(f)__ micrometers, as can be observed in the micrograph's scale.

Sferoïdiet is 'n staal mikrostruktuur wat gevorm word wanneer perliet lank onder die ___(a)___ temperatuur verhit word. Tydens die hittebehandeling breek die ___(b)___ struktuur bestaande uit lae van ___(c)___ op en vorm klein sferiese bolletjies van ___(d)___ binne die ___(e)___ matriks. Die klein sementiet bolletjies is relatief klein met gemiddelde groottes ongeveer minder as ___(f)___ mikrometer, soos in die mikrograaf se skaal waargeneem kan word.

 

 a)

 

 b) 

 c) 

 d) 

 e) 

 f) 

 

 

Переглянути це питання

Study the micrograph for a steel with 1 wt% C. Match the phases that occur to their location descriptions. / Bestudeer die mikrograaf vir 'n staal met 1 gew.% C. Pas die fases wat voorkom by hul ligging beskrywings.

1 wt% C steel

Переглянути це питання

Choose the most accurate description of the microstructural features of the eutectoid steel shown in the micrograph. / Kies die mees akkuraat beskrywing van die mikrostruktuur kenmerke van die eutektoïede staal wat in die mikrograaf getoon is. 

Eutectoid steel micrograph

Переглянути це питання

Match the following micrographs with the correct type of microscope and relative magnification used to identify the microstructure. Hint: look at the scale bar. As a further hint, the name given to the type of microstructure is also provided along with the micrograph. Final hint: a higher magnification means that the image is more "zoomed in". 

Pas die volgende mikrograwe by die korrekte tipe mikroskoop en relatiewe vergroting wat gebruik word om die mikrostruktuur te identifiseer. Wenk: kyk na die skaalbalk. As 'n verdere wenk word die naam wat aan die tipe mikrostruktuur gegee word ook saam met die mikrograaf verskaf. Laaste wenk: 'n hoër vergroting beteken dat die prent meer "ingesoem" is.

Afrikaans vertaling vir die verskillende opsies:

  • Scanning electron microscope + higher magnification / Skandeerelektronmikroskoop + hoër vergroting
  • Scanning electron microscope + lower magnification / Skandeerelektronmikroskoop + laer vergroting
  • Optical microscope + higher magnification / Optiese mikroskoop + hoër vergroting
  • Optical microscope + lower magnification / Optiese mikroskoop + laer vergroting
Переглянути це питання

Describe the spheroidite microstructure shown using appropriate materials engineering terms. / Beskryf die sferoïdiet mikrostruktuur wat getoon word deur gebruik te maak van toepaslike materiaal ingenieurswese woorde/terme.

 

spheroidite+

Spheroidite is a steel microstructure that forms when pearlite is heated to below the ___(a)___ temperature for a long time. During the heat treatment, the ___(b)___  structure consisting of layers of ___(c)___  breaks up and forms small spherical globules of ___(d)___ within the ___(e)___ matrix. The small cementite spheres are relatively small with sizes on average of approximately less than __(f)__ micrometers, as can be observed in the micrograph's scale.

Sferoïdiet is 'n staal mikrostruktuur wat gevorm word wanneer perliet lank onder die ___(a)___ temperatuur verhit word. Tydens die hittebehandeling breek die ___(b)___ struktuur bestaande uit lae van ___(c)___ op en vorm klein sferiese bolletjies van ___(d)___ binne die ___(e)___ matriks. Die klein sementiet bolletjies is relatief klein met gemiddelde groottes ongeveer minder as ___(f)___ mikrometer, soos in die mikrograaf se skaal waargeneem kan word.

 

 a)

 

 b) 

 c) 

 d) 

 e) 

 f) 

 

 

Переглянути це питання

Study the micrograph for a steel with 1 wt% C. Match the phases that occur to their location descriptions. / Bestudeer die mikrograaf vir 'n staal met 1 gew.% C. Pas die fases wat voorkom by hul ligging beskrywings.

1 wt% C steel

Переглянути це питання

Pearlite is not a phase; it is a microstructure that is formed by alternating layers of ferrite and cementite phases. / Perliet is nie 'n fase nie; dit is 'n mikrostruktuur wat gevorm word deur afwisselende lae van ferriet- en sementiet fases.

Переглянути це питання

How would the microstructure of the eutectoid steel (shown in the previous question) on average differ if slower cooling rates from the austenite region were used and why? / Hoe sou die mikrostruktuur van die eutektoïede staal (getoon in die vorige vraag) gemiddeld verskil indien stadiger afkoeltempos van die austenietgebied gebruik word en hoekom?

Переглянути це питання

Choose the most accurate description of the microstructural features of the eutectoid steel shown in the micrograph. / Kies die mees akkuraat beskrywing van die mikrostruktuur kenmerke van die eutektoïede staal wat in die mikrograaf getoon is. 

Eutectoid steel micrograph

0%
0%
0%
0%
Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на stemlearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!