Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Die maandelikse verhuringskoste per vierkante meter vir kantoorruimte in 25 geboue in Durban se middestad (in rand) word in die volgende frekwensieverdeling gegee: / The monthly rental cost per square meter for office space in 25 buildings in Durban’s centre (in Rand) is given in the following frequency distribution:
Onderste grens / Lower Boundary | Boonste grens / Upper Boundary | Frekwensie / Frequency |
151 | 200 | 6 |
201 | 250 | 8 |
251 | 300 | 6 |
301 | 350 | 2 |
351 | 400 | 2 |
401 | 450 | 1 |
Die kumulatiewe relatiewe frekwensies is / The cumulative relative frequencies are
Die wydte van elke reghoek in ‘n histogram stem ooreen met die / The width of each bar in a histogram corresponds to the
Onderste grens / Lower Boundary | Boonste grens / Upper Boundary | Frekwensie / Frequency |
26 | 35 | 18 |
36 | 45 | 27 |
46 | 55 | 32 |
56 | 65 | 22 |
66 | 75 | 15 |
76 | 85 | 8 |
Die kumulatiewe relatiewe frekwensie vir klasinterval 66 tot 75 is: / The cumulative relative frequency for the class interval 66 to 75 is:
In ’n ondersoek van drie banke in Suid-Afrika is tien analiste gevra om een van die banke se risiko om insolvent te raak, as ‘laag’, ‘medium’ of ‘hoog’ aan te dui. Die volgende uittreksel uit die data word aan u gegee. Hieruit kan ons byvoorbeeld sien dat die evaluering van Bank 1 aan analiste 1, 2, 8 en 10 toegeken is, en dat analis 8 die risiko as laag beskou het, terwyl die ander drie die risiko as hoog beskou het. / In an investigation of three banks in South Africa, ten analysts were asked to indicate the risk of one of the banks to become insolvent as ‘low’, ‘medium’ or ‘high’. The following excerpt from the data is given to you. From this we can, for example, see the evaluation of Bank 1 was allocated to analysts 1, 2, 8, and 10 and that analyst 8 deemed the risk to be low, while the other three deemed it to be high.
Analis / Analyst | Risiko / Risk | Bank / Bank |
1 | hoog / high | 1 |
2 | hoog / high | 1 |
3 | medium | 3 |
4 | medium | 2 |
5 | medium | 3 |
6 | laag / low | 3 |
7 | medium | 2 |
8 | laag / low | 1 |
9 | hoog / high | 2 |
10 | hoog / high | 1 |
Die korrekte grafiese tegniek om die data voor te stel is / The correct graphical technique to represent this data is
Akademiese prestasie van huiskomiteelede van dameskoshuise is nie na wense nie aangesien hulle te veel tyd aan koshuisverpligtinge bestee. Uit al die dameskoshuise van die universiteit word 96 senior damestudente in ‘n ondersoek na die aangeleentheid betrek. Die akademiese prestasie (goed, gemiddeld of swak) van dames wat op ‘n huiskomitee dien (ja) en dames wat nie op ‘n huiskomitee dien nie (nee) is opgesom in die volgende gebeurlikheidstabel: / Academic achievements of house committee members of women’s residences are unsatisfactory because they devote too much time to residence duties. From all the women’s residences at the university, 96 senior female students were involved in an investigation regarding this matter. The academic achievement (good, average or poor) of women who served on house committees (yes) and those who did not (no) are summarised in the following contingency table:
| Huiskomitee / House committee | ||
|
| Ja / Yes | Nee / No |
Prestasie / Achievement | Goed / Good | 14 | 25 |
Gemiddeld / Average | 8 | 14 | |
Swak / Poor | 15 | 20 |
Watter persentasie van die dames dien op ‘n huiskomitee en presteer goed? / What percentage of women serve on a house committee and whose performance is good?
Beskou die volgende frekwensieverdeling van waardes uit ‘n steekproef: / Consider the following frequency distribution of sample values:
Klasgrense / Class limits | Frekwensie / Frequency |
(25 – 35]
| 14 |
(35 – 45]
| 21 |
(45 – 55]
| 25 |
(55 – 65]
| 20 |
(65 – 75]
| 12 |
(75 – 85]
| 8 |
Die koördinate van die eerste en laaste punte van ‘n frekwensie veelhoek vir hierdie datastel is: / The coordinates of the first and last points of a frequency polygon for this data set are:
Veronderstel die volgende data moet in ‘n sektordiagram voorgestel word: / Suppose the following data have be represented in a pie chart:
Kategorie / Category | Frekwensie / Frequency |
1 | 78 |
2 | 113 |
3 | 98 |
4 | 126 |
Die hoek (in grade) wat gebruik moet word om die tweede kategorie voor te stel is: / The angle (in degrees) to be used in representing the second category is:
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!