logo

Crowdly

Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

 

What percentage of the products given in the dataset is red in colour?

  

Watter persentasie van die produkte wat in die datastel gegee word, is rooi in kleur?

Переглянути це питання
Which one of the clothing types ("Tag") has more Ad Boosts = "Yes" than Ad Boosts = "No"? Watter een van die klere tipes ("Merker") het meer vir “Ad Boosts” = "Yes" as vir "Ad Boosts" = "No"?
Переглянути це питання

Draw up a contingency table of Tag and Colour to answer the following questions.

/

Konstrueer 'n gebeurlikheidstabel van Merker en Kleur om die volgende vrae te beantwoord.

 

The number of rows containing black shorts is:

/

Die aantal rye met swart shorts is:

 

The percentage of total for red Casual wear is:

/

Die persentasie van die geheel vir rooi (red) Casual drag is:

 

The average price for black shorts is:

/

Die gemiddelde prys vir swart (black) shorts is:

 

 

 

Переглянути це питання
In this question you must make a scatter plot of the “Units Sold” variable against the “#Ratings” variable for the products that have an Ad Boost and where the merchant has a profile picture. First select the products that uses an Ad Boost and where the merchant has a profile picture. Then make a scatter plot of the variables “Units Sold” and “#Ratings”. Select the correct scatter plot corresponding to this subset of the data. 

 In hierdie vraag moet u 'n verspreidingsdiagram van die “Eenhede Verkoop” veranderlike teenoor die “#Graderings” veranderlike maak vir die produkte wat 'n Ad Boost gebruik en waar die handelaar 'n profiel foto het. Selekteer eers die produkte wat 'n Ad Boost gebruik en waar die handelaar 'n profiel foto het. Maak dan 'n verspreidingsdiagram van die veranderlikes “Eenhede Verkoop” en “#Ratings”. Selekteer die korrekte verspreidingsdiagram wat met hierdie deelsversameling van die data ooreenstem.   
Переглянути це питання
Consider the variable “Product Rating”. Construct a frequency distribution for this variable using the classes (0.5, 1]; (1, 1.5]; (1.5, 2]; (2, 2.5]; (2.5, 3]; (3, 3.5]; (3.5, 4]; (4, 4.5]; (4.5, 5] and make an ogive of this variable. Select the correct ogive corresponding to the frequency distribution. 

 Beskou die veranderlike “Produkgradering”. Stel ‘n frekwensieverdeling vir hierdie veranderlike op deur die klasse (0.5, 1]; (1, 1.5]; (1.5, 2]; (2, 2.5]; (2.5, 3]; (3, 3.5]; (3.5, 4]; (4, 4.5]; (4.5, 5] te gebruik en maak 'n ogief van die veranderlike. Selekteer die korrekte ogief wat met die frekwensieverdeling ooreenstem.  
Переглянути це питання

Consider the variable “Product Rating”. Construct a frequency distribution for this variable using the classes (0.5, 1]; (1, 1.5]; (1.5, 2]; (2, 2.5]; (2.5, 3]; (3, 3.5]; (3.5, 4]; (4, 4.5]; (4.5, 5] and answer the questions that follow.

/

Beskou die veranderlike “Produkgradering”. Stel ‘n frekwensieverdeling vir hierdie veranderlike op deur die klasse (0.5, 1]; (1, 1.5]; (1.5, 2]; (2, 2.5]; (2.5, 3]; (3, 3.5]; (3.5, 4]; (4, 4.5]; (4.5, 5] te gebruik en beantwoord die vrae wat volg.

 

The number of values (frequency) between 2.5 and 4 are:

/

Die aantal waardes (frekwensie) tussen 2.5 en 4 is:

The percentage values that are more than 3 are:

/

Die persentasie waardes wat meer is as 3 is:

 

The first four coordinates of a frequency polygon are:

/

Die eerste vier koordinate van 'n frekwensieveelhoek is:

 

Переглянути це питання

Of the Fortune 500 companies, 150 have their headquarters in New York and 60 have their headquarters in Seattle. Two firms are selected at random from the 500 companies. The probability that one will have New York headquarters and one would have Seattle headquarters is

/

Van die Fortune 500 maatskappye het 150 hoofkantore in New York en 60 het hoofkantore in Seattle. Twee maatskappye word ewekansig uit die 500 maatskappye geselekteer. Die waarskynlikheid dat een ‘n hoofkantoor in New York en een ‘n hoofkantoor in Seattle sal hê is 

Переглянути це питання

A single die is rolled. What is the probability that it lands on an odd number?

/

‘n Enkele dobbelsteen word gegooi. Wat is die waarskynlikheid dat dit op ‘n ongelyke getal land? 

Переглянути це питання
Make a side-by-side bar chart of the percentage of observations marked as urgent or not for each origin of the products. Select the correct bar chart from the options below.

 Maak 'n sy-aan-sy staafkaart van die persentasie waarnemings wat as dringend gemerk is of nie vir elke oorsprong van die produkte. Selekteer die korrekte staafkaart van die opsies hieronder.   
Переглянути це питання

Suppose the following events: Veronderstel die volgende gebeurtenisse: 

A = student passes Statistics and Data Science 188student slaag Statistiek en Datawetenskap 188

B = student takes Financial Accounting as majorstudent neem Finansiële Rekeningkunde as hoofvak

 Also  /  Verder

 

P(A) = 0.38                  P(A | B) = 0.50                        P(A en / and B) = 0.24

 

The probability that student does not pass Statistics and Data Science 188given that the student does not take Financial Accounting as a major.Die waarskynlikheid dat ‘n student nie Statistiek en Datawetenskap 188 slaag nie, gegee dat die student nie Finansiële Rekeningkunde as hoofvak neem nie. 

 

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!