✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Lee het onlangs, as direkteur van PrintX (Edms.) Bpk., ʼn kontrak met ʼn verskaffer aangegaan, maar bloot as gevolg van die feit dat die verkoopspersoon, tydens Lee se besoek aan die winkel, aangedui het dat die drukker minstens 5000 A4 bladsye in 30 minute sal kan druk. Dit blyk egter dat dit nie die geval is nie en ʼn dispuut het tussen Lee en die verskaffer ontstaan. Lee benodig regsadvies om te bepaal of die kontrak afdwingbaar is. Verduidelik aan Lee of ʼn geldige kontrak tot stand gekom het, al dan nie.
Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!