logo

Crowdly

RHREG260 - Handelsreg 2025

Looking for RHREG260 - Handelsreg 2025 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for RHREG260 - Handelsreg 2025 at diespens.akademia.ac.za.

Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Japie het 1kg kokaïne by Pieter, vir R300 000, gekoop. Pieter het die kokaïne aan Japie gelewer. Japie het geweier om die koopprys te betaal. Hierdie feitestel word deur die par-delictum-reël gereguleer.  

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Alle natuurlike persone het handelingsbevoegdheid.

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Indien partye tot 'n koopkontrak, ingevolge waarvan 'n motor verkoop word, ooreenkom dat 'n derde party die koopprys van die motor sal bepaal is die prestasie bepaald.

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Andre, ʼn rekenmeester, verkoop ongeslypte diamante aan Steven. Die kontrak is vernietigbaar ingevolge die gemenereg.

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Stewart het ʼn afbetalingsverkooptransaksie gesluit en is nie in staat om sy paaiemente ingevolge die ooreenkoms te betaal nie. Die ooreenkoms is nietig weens subjektiewe onmoontlikheid.

View this question

Thinus en Natanja is op 1 Junie 2017 buite gemeenskap van goed getroud. Die paartjie het ʼn huweliksvoorwaardekontrak sonder die bystand van ʼn prokureur opgestel. Die kontrak het bepaal dat, sou een van die partye ʼn kontrak vir die vervreemding van hulle resiesperd aangaan, die ander party toestemming moet verleen. Die huweliksvoorwaardekontrak is deur beide partye onderteken en veilig in die kluis by hulle huis in Bloemfontein weggebêre. Op 1 November 2018 het Natanja die resiesperd, sonder Thinus se toestemming aan Yolandi verkoop. Wat is die regstatus van die koopkontrak? Kies die mees korrekte opsie.

100%
0%
0%
0%
0%
View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Indien ʼn persoon wat onder die invloed van drank of verdowingsmiddels was tydens kontraksluiting beweer dat die kontrak nietig is, op grond van die feit dat hy / sy nie oor handelingsbevoegdheid beskik het nie, moet hy bewys dat dit die geval is en dat hy nie handelingsbevoeg was ten tye van kontraksluiting nie.

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

ʼn Bestaande huweliksgoederebedeling kan gewysig word indien beide gades skriftelike tot die wysiging toestem.

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

Waar ʼn minderjarige geëmansipeer word, kan die minderjarige enige eiendom in sy / haar eie naam aankoop.

View this question

Dui aan of die volgende stelling waar of vals is:

ʼn Minderjarige persoon wat buite gemeenskap van goedere, met die aanwasbedeling trou, beskik oor handelingsbevoegdheid en hoef nooit tydens kontraksluiting deur sy / haar gade bygestaan te word nie.

View this question

Want instant access to all verified answers on diespens.akademia.ac.za?

Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!