Looking for RHREG260 - Handelsreg 2025 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for RHREG260 - Handelsreg 2025 at diespens.akademia.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Kontraksbedinge wat deel van ʼn kontrak vorm, omdat die partye bepaald daarop ooreengekom het. Kies die mees korrekte opsie:
In die geval van ________________ wanvoorstelling kan die benadeelde nie skadevergoeding eis nie.
Wanneer die aanbod en die aanname per pos geskied geld die:
Die dood van die aanbieder of geadresseerde, voordat die aanbod aangeneem is, het die gevolg dat:
Ronny is ʼn 37-jarige skaapboer. Op 1 September 2020 het Ronny onderneem om een van sy 60 skape aan Pierre vir R2 200 te verkoop. Hulle het ooreengekom dat Pierre se vrou die bepaalde skaap sal uitkies wat op 2 September 2020 deur Pierre afgehaal sal word. Die skaap was bedoel vir Pierre se vrou se 36ste verjaarsdag partytjie, wat op 5 September 2020 sou plaasvind. Op die oggend van 2 September 2020 het Ronny besluit om al sy skape aan sy vriend Johan te verkoop. Toe Pierre en sy vrou opdaag om die skaap af te haal, het Ronny aan Pierre gesê dat daar geen skaap beskikbaar was waaruit hy kon kies nie. Wat is die regstatus van die kontrak?
Met verwysing na die koopkontrak wat gesluit word tydens ʼn veiling met voor-waardes, sal die bieërs:
Wat is ʼn kernfunksie van die totstandkomingsvereiste, formaliteite, in ʼn kontrak? Kies die mees korrekte opsie:
Is die volgende stelling waar of vals?
Die Wet op Verbruikersbeskerming 68 van 2008 verbied sekere bepalings en voorwaardes in ʼn kontrak, met die gevolg dat sodanige bepalings vernietigbaar is.
Ansie het R50 in ʼn muntoutomaat geplaas en die items wat sy wou koop gekies. Die kontrak was gesluit op grond van ________________ wilsooreenstemming.
Kies die mees korrekte opsie ten einde die ontbrekende woord in te vul.
Is die volgende stelling waar of vals?
Op 10 Februarie 2023 het Shaun sy motor aan Dennis te koop aangebied. Shaun se aanbod kan aan Gideon gesedeer word.
Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!