✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Consider the following 4x4 memory array / Beskou die volgende 4x4 geheue skikking:
Address | Bitcell 3 | Bitcell 2 | Bitcell 1 | Bitcell 0 |
11 | 1 | 0 | 1 | 1 |
10 | 1 | 1 | 0 | 0 |
01 | 1 | 1 | 1 | 1 |
00 | 0 | 1 | 0 | 0 |
Draw the schematic of this memory array using a 2-to-4 decoder and ROM blocks for each bitcell. Clearly show the connections of the wordlines and bitlines to each bitcell and the contents of each bitcell.
Teken die diagram van hierdie geheue skikking met die gebruik van ‘n 2-na-4 dekodeerder en ROM-blokke vir elk bis-sel. Vertoon duidelik die verbindings van die woordlyne en bislyne met elke bis-sel en die fisiese inhoud van elke bis-sel.
Did you place the transistors where the bit was 0 or 1? / Het jy die transistors geplaas waar die bis 0 of 1 is?
Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!