✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
‘n Firma klassifiseer klante op twee maniere, volgens: / A firm classifies its customers in two ways according to:
(I) of die rekening agterstallig is en / whether the account is overdue and
(II) of die rekening nuut is (minder as twaalf maande) of oud. / whether the account is new (less than twelve months) or old.
‘n Analise van die firma se records verskaf ons van die volgende tabel van gesamentlike waarskynlikhede: / An analysis of the firm’s records provides the following table of joint probabilities:
| Agterstallig / Overdue | Nie agterstallig / Not overdue |
Nuut / New | 0.06 | 0.13 |
Oud / Old | 0.52 | 0.29 |
Een rekening word ewekansig geselekteer. / One account is randomly selected.
Indien die rekening agterstallig is, wat is die waarskynlikheid dat dit ‘n nuwe rekening is? / If the account is overdue, what is the probability that it is new?
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!