logo

Crowdly

Suppose the total monetary value of sales on N = 6000 invoices is R550 000 and t...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

Suppose the total monetary value of sales on N = 6000 invoices is R550 000 and that a number of invoices must be selected according to a probability proportional to size (PPS) selection process. Suppose we determine that n = 30 invoices are to be selected.

/

Gestel die totale monetêre waarde van verkope van N = 6000 fakture is R550 000 en dat ʼn aantal fakture volgens ʼn waarskynlikheid ewekansig aan grootte (WEG) seleksie-proses getrek moet word. Gestel ons bepaal dat n = 30 fakture geselekteer moet word.

 

Invoice / 

Faktuur

Monetary Value (R) / 

Monetêre Waarde

Accumulated Value (R) /

Geakkumuleerde Waarde

Interval Values /

Interval Waardes

7-Digit Random Numbers / 

7-Syfer Ewekansige Getalle

1

234

   

2

2000

   

3

7089

   

4

1200

   

5

45

   

6

378

   

7

21569

   

8

832

   

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

ens. / etc

 

Suppose the first five 6-digit numbers are 000034, 003450, 010200, 015234, and 025010. Given the information above, complete the table and indicate which invoices will be included in the sample.

/

Gestel die eerste vyf 6-syfergetalle is 000034, 003450, 010200, 015234, en 025010. Gegewe die bogenoemde inligting, voltooi die tabel en dui aan watter fakture in die steekproef ingesluit sal word.

 

 

If the PPS selection method is used to choose invoices from this population, calculate the probability that Invoice 4 is the first invoice selected. Assume that the random numbers are not ordered from smallest to largest.

/

Indien die WEG seleksie-proses gebruik word om fakture uit hierdie populasie te selekteer, bereken die waarskynlikheid dat Faktuur 4 eerste geselekteer word. Neem aan dat die ewekansige getalle nie van klein na groot gerangskik word nie.

 

 

 

Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!