Шукаєте відповіді та рішення тестів для Chemistry / Chemie - 124? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Chemistry / Chemie - 124 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Give the symbol of the original element of which the 2- ion has the electron configuration [Ar]? | Gee die simbool van die oorspronklike element waarvan die 2- ioon die elektronkonfigurasie [Ar] het? |
Which of the following has the electron configuration 3s23p6 in their highest occupied energy level? | Watter van die volgende besit die 3s23p6 elektronkonfigurasie in hul hoogs besette energievlak? |
Give any one of the allowed magnetic quantum numbers for the electrons with the highest energy in a cesium (Cs) atom. | Gee enige een van die toelaatbare magnetiese kwantumgetalle vir die elektrone met die hoogste energie in 'n cesium (Cs) atoom. |
Select the possible sets of quantum numbers (n, ℓ, mℓ, ms) for the unpaired electron in the F atom (ground state). | Kies die moontlike stelle kwantumgetalle (n, ℓ, mℓ, ms) vir die ongepaarde elektron in ’n F atoom (grondtoestand). |
Which of the ions below has a noble gas electron configuration? | Watter van die onderstaande ione besit die edelgas konfigurasie? |
Give a set of quantum numbers to describe the electron lost when an atom from the alkali metals in the fifth period ionizes. | Gee 'n stel kwantumgetalle wat die elektron kan verteenwoordig wat verloor word wanneer 'n atoom van die alkali metale in die vyfde periode ioniseer. |
n = ; ℓ = ; mℓ = ; ms = |
Which | Watter |
Which sets of three quantum numbers (n, ℓ, mℓ) correspond to a 2p orbital? | Watter stelle van drie kwantumgetalle (n, ℓ, mℓ) stem ooreen met 'n 2p-orbitaal? |
Which of the following orbitals might have an mℓ equal to -1? | Watter van die volgende orbitale kan ‘n mℓ van -1 besit? |
Which of the following sets of quantum numbers are not permissible? | Watter van die volgende stelle kwantumgetalle is nie toelaatbaar nie? |
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!