Шукаєте відповіді та рішення тестів для Information systems / Inligtingstelsels - 112? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Information systems / Inligtingstelsels - 112 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Voltooi VL_2 en beantwoord die volgende vraag:
Verskaf die afvoer wat in sel A7 sal vertoon indien dieVLOOKUP formule toegepas is op R1 212 se verkope. Moenie die % teken insluit in u antwoord nie.
|
Complete VL_2 and answer the following question:
Supply the output that will be displayed in cell A7 if the VLOOKUP formula is applied on sales of R1 212. Don’t include the % sign in your answer.
|
|
Voltooi VL_1 en beantwoord die volgende vraag:
Verskaf die afvoer wat in sel F13 sal vertoon indien die vlookup formule toegepas is. Moenie die R teken insluit in u antwoord nie.
|
Complete VL_1 and answer the following question:
Supply the output that will be displayed in cell F13 if the vlookup formula is applied. Don’t include the R sign in your answer.
|
|
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_10:
Wat is die gemiddelde waarde van selle M2:M107 nadat u Vraag 13 van die tutoriaal voltooi het? Rond u antwoord af tot twee desimale. Verskaf slegs die numeriese waarde sonder enige R-teken of spasies en gebruik 'n punt om Rand en Sent van mekaar te skei, bv. 123.45
This question relates to worksheet DB_10:
What is the average value of cells M2:M107 after you have completed Question 13 of the tutorial? Round your answer to two decimals. Only provide the numeric value without any R-sign or spaces and use a full stop to separate Rand and Cents, e.g. 123.45
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_10:
Hoeveel selle in kolom L vertoon die woord "Reg"? Verksaf slegs die numeriese waarde, sonder enige desimale.
This question refers to worksheet DB_10:
How many cells in column L displays the word "Right"? Only provide the numerical value, without any decimals.
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_10:
Hoeveel selle in kolom K vertoon die woord "Apply"? Verksaf slegs die numeriese waarde, sonder enige desimale.
This question refers to worksheet DB_10:
How many cells in column K displays the word "Apply"? Only provide the numerical value, without any decimals.
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_9:
Voltooi die ontbrekende gedeeltes in die formule hieronder wat in sel L2 getik en afgekopieer kan word in kolom L om die nodige kriteria te toets.
This question refers to worksheet DB_9:
Complete the omitted parts in the formula below that must be typed in cell L2 and copied down in column L so as to test for the requirements.
=
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_8:
Voltooi die ontbrekende gedeeltes in die formule hieronder wat in sel H9 getik en afgekopieer kan word in kolom H om die nodige kriteria te toets.
This question refers to worksheet DB_8:
Complete the omitted parts in the formula below that must be typed in cell H9 and copied down in column H so as to test for the requirements.
=
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_7:
Wat is die totale waarde van selle N2:N50? Verskaf slegs die numeriese waarde, afgerond tot twee desimale, sonder enige spasies or Rand tekens. Skei heelgetalle en desimale met behulp van 'n punt, bv. 12.34
This question relates to worksheet DB_7:
What is the total value of cells N2:N50? Only provide the numerical value, rounded to two decimals, without any spaces or Rand signs. Separate whole numbers and decimals with the help of a full stop, e.g. 12.34
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_7:
Wat is die gemiddelde waarde van selle M2:M50? Verskaf slegs die numeriese waarde, afgerond tot twee desimale, sonder enige spasies or Rand tekens. Skei heelgetalle en desimale met behulp van 'n punt, bv. 12.34
This question relates to worksheet DB_7:
What is the average value of cells M2:M50? Only provide the numerical value, rounded to two decimals, without any spaces or Rand signs. Separate whole numbers and decimals with a full stop, e.g. 12.34
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_7:
Hoeveel verskillende voorraaditems moet gekoop word volgens die inskrywings in kolomme J, K en L? Verskaf slegs die numeriese waarde. /
This question relates to worksheet DB_7:
How many different inventory items should be bought according to the entries in columns J, K and L? Only provide the numeric value.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!