Шукаєте відповіді та рішення тестів для EONBS260 - Ondernemingsbestuur 2 2025? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для EONBS260 - Ondernemingsbestuur 2 2025 в diespens.akademia.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
14. Invul vraag: (2)
SA Toerisme gaan die bestuursomgewing moet ontleed om te kan bepaal waar hulle die finansies wat hulle het sal kan toeken.
Watter TWEE tegniek kan Patricia de Lille, minister van toerisme, in die volgende fase gebruik om die omgewing te evalueer?
Fase 2: Evalueer en kies 'n tegniek vir die ontleding van die omgewing.
Is die volgende stelling waar of vals? (1)
Die strategiese fokus van die nuwe besigheid model is gefokus op innovasie.
11. Is die volgende stelling waar of vals? (1)
Kenmerke van die nuwe besigheid model sluit netwerke, buigsaamheid en arbeidsmag diversiteit in.
8. Invul vraag: (4)
Noem en tref onderskeid tussen die TWEE teorieë wat Douglas McGregor gedurende 1906-1964 geformuleer het oor die menslike natuur van werknemers.
9. Invul vraag: (2)
Watter TWEE sleutelfaktore het besighede forseer om te verander?
// <![CDATA[
$(document).ready(function() {
$("div.que.multichoice").each(function() {
if ($(this).find("#maximumselections").length) {
let maxselect = parseInt($(this).find("#maximumselections").text());
$(this).find("#numberselections").text(maxselect);
let $total = 1;
$(this).find("div.answer input[type=checkbox]").each(function() {
if ($(this).is(":checked")) {
$total++;
}
$(this).on('click', function(event) {
if (!$(this).is(":checked")) {
$total = $total - 1;
$("div.validationerror").remove();
} else if ($total <= maxselect) {
$total = $total + 1;
$("div.validationerror").remove();
} else {
event.preventDefault();
event.stopPropagation();
}
});
});
}
});
});
// ]]>
10. Kies die regte opsies: (3)
Watter DRIE van die volgende is veranderlikes wat hedendaagse besighede kan beïnvloed?
35. Invul vraag: (3)
Tref onderskeid tussen die volgende DRIE bestuursvaardighede naamlik tegniese vaardighede, spanbou vaardighede asook dryfkrag vaardighede.
7. Pas kolom A by kolom B: (5)
Pas die korrekte jaar en teoretikus in Kolom A by die bydraes gemaak in Kolom B.
Kolom A: Jaar en teoretikus | Kolom B: Bydrae | ||
1. | 1861-1919 Henry L Gantt | A. | |
2. | 1872-1960 Morris L Cooke | B. | |
3. | 1856-1915 Frederick W Taylor | C. | |
4. | 1878-1972 Lillian Evelyn Moller Gilbreth | D. |
|
5. | 1868-1924 Frank Bunker Gilbreth | E. |
6. Kies die regte opsie: (1)
Kennis van die ontwikkeling van verskillende bestuursteorieë oor die jare heen is baie belangrik vir die hedendaagse bestuurder.
Watter EEN van die volgende is ʼn korrekte aanduiding waarom bestuurders die geskiedenis van die ontwikkeling van bestuursteorieë moet bestudeer?
3. Invul vraag: (1)
Na watter funksie verwys die volgende?
Hierdie funksie in SA Toerisme is verantwoordelik vir die verkryging van die nodige finansies teen die laagste koste, asook om hierdie finansies in bates wat sou groter opbrengste verdien te belê.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!