Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Wat het Okkert vir sy sestiende verjaarsdag gekry?
Kies die korrekte antwoord in hakies:
Die kind moet sport doen, (al / dus) wil hy nie.
Kyk na die volgende sin:
Sjoe! Dis warm.
Dié sin is ‘n voorbeeld van ‘n ____________.
Skryf die volgende sin oor en begin met die donkergedrukte woord: vandag.
Die man het vandag op die skip aangekom.
Kies slegs die korrekte opsieletter as antwoord.
Voltooi die volgende sin met die korrekte antwoord:
Die pa het amper internasionale krieket gespeel. Hy is baie bekend
(daarom)
Kies die korrekte antwoord vir die volgende sin:
Die seun wil ‘n krieketkolf hê. Sy pa sê hy moet eers 50 lopies kry. (maar)
Kies die korrekte antwoord.
Herskryf die volgende sin deur met die donkergedrukte gedeelte te begin.
Jan van Riebeeck het in 1652 met sy boot haastig in die Kaap geland om ‘n halfwegstasie te bou omdat die bote vars vrugte nodig gehad het.
Kies die korrekte antwoord.
Die woord afgedankte is ‘n _______________.
Herskryf die volgende sin deur met die donkergedrukte gedeelte te begin: In 1652.
Jan van Riebeeck het in 1652 met sy boot haastig in die Kaap geland om ‘n halfwegstasie te bou omdat die bote vars vrugte nodig gehad het.
Kies die korrekte antwoord:
Die man is moeg. Hy speel heeldag krieket.
Begin die sin met die voegwoord want.
Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!